Skip to product information
1 of 18

PureDier

Merino Hemp vir Haar

Regular price
R 349.00
Regular price
Sale price
R 349.00
Size
Color

Ons Dames t-hemde is ʼn moet vir elke dame se kas.

‘n Gemaklikpassende t-hemp wat vergelykbaar in grootte is met die meeste ander handelsmerke. Hierdie t-hemp is maak-pas vir die figuur van n dame, met vernoude sye en moue.

Die soliede kleure is 100% katoen en al die Melange kleure is 65% Katoen en 35% Poliëster.

TERMS AND CONDITIONS